Styl & Ontwerp OPLOSSINGS

WELKOM BY RIBOX

Van konsep tot voltooiing van ‘n projek spesialiseer ons in die volledige ontwerp van bestaande en nuwe konstruksie.

WAT DOEN RIBOX?

Ontwerp is ‘n komplekse proses wat kreatiwiteit, tegniese kundigheid en ‘n diep begrip van menslike behoeftes kombineer. Daarom is dit vir ons belangrik om, nie net jou behoeftes te verstaan nie, maar ook na jou persoonlikheid te kyk. RiBox gee u die geleentheid om ‘n persoonlike en bekostigbare ontwerpersruimte te skep. Die lewe het duur geword. Die eerste plek waar almal koste sny is by verbetering of verandering aan ons huise. Ons wil dit vir u moontlik maak om steeds u ruimtes mooi te maak teen ‘n bekostigbare begroting. Deur doeltreffende kommunikasie en doelgerigte beplanning kan u in die ruimte blom!

'n Oplossing in 'n boks

1

Identifiseer die ruimte

Identifiseer jou dekor dilemma en gepaste pakket vir die ruimte waar jy hulp benodig

2

Stuur details oor jou projek

Stuur vir ons opmetings en foto’s van jou projek

3

Beantwoord
ons vraelys

Skep ‘n profiel en beantwoord ons vraelys om jou unieke styl en behoefte te bepaal

4

Bestel
jou boks

Jy ontvang jou ontwerp en bestel die boks met elemente om die self-doen van die regruk proses te geniet

Interieure Dienste

Ons interieur ontwerpdienste se doel is om logiese en stylvolle ruimtes te skep wat die kliënt se persoonlikheid en voorkeure weerspieël.

Kies die regte opsie vir jou – elke klient se behoeftes verskil. Daarom het ons twee opsies saamgestel waaruit jy kan kies.

DEKOR DILEMMA

R300.00

BASIESE RUIMETELIKE ONTWERP

R1 800.00

WIE IS ONS

Ons passie by RiBox is om jou areas in pragtige, nuttige en rasionele ruimte te omskep. Of jy ‘n nuwe huis wil skep of bestaande ruimtes wil opknap, ons het die kundigheid en kreatiwiteit om jou idees ‘n werklikheid te maak. Van die eerste gesprek tot die finale afwerking, stap ons saam die klient om die visie van die kliënt te verwesenlik en ‘n leefruimte te skep wat nie net ‘n huis is nie, maar ‘n tuiste.

Argitektuur Dienste:

Ons interieur ontwerpdienste se doel is om logiese en stylvolle ruimtes te skep wat die kliënt se persoonlikheid en voorkeure weerspieël.

Kies die regte opsie vir jou – elke klient se behoeftes verskil. Daarom het ons twee opsies saamgestel waaruit jy kan kies.

NUWE ARGITEKS ONTWERP

RUIMTELIKE HERONTWERP

Ons Eksklusiewe Kussing Dekor Reeks

Vind uit wat jou styl is

Voltooi ons styl vraelys om jou eie persoonlike ontwerpstyl te ontdek en
ons help jou om te bepaal watter ontwerpe en dekor elemente daarby pas.

onlangse projekte

Ons bied jou die geleentheid om jou eie persoonlike styl te ontdek en met klein
veranderings ‘n nuwe ‘baadjie’ vir jou huis aan te trek.