Dis Gemaklik
Dis Bekostigbaar
Dis Stylvol

Dekor Dilemma

R300,00

‘n Ontwerp-oplossing met 2 verskillende opsies vir jou dekordilemma.  Ons identifiseer ‘n maksimum van 10 voorgestelde dekor elemente om jou ruimte te omskep.

Secure checkout with:

Funksies ingesluit

Twee oplossings vir jou dekordilemma met ‘n maksimum van 10 produkte wat ons vir jou identifiseer.

Ons e-pos vir jou die twee verskillende oplossings vir jou dekordilemma, waarvan jy een kies.  Jy ontvang ‘n inkopielys met die voorgestelde produkte en jy het die geleentheid om dit aan te koop en by jou ontwerp in te skakel.

Geen produkte ingesluit by die ontwerpprys.

Stappe om te volg

    1. Voeg die dekordilemma ontwerp by jou boks en voltooi die aankoop.
    2. Jy stuur vir ons foto’s van die ruimte waar jy advies nodig het.
    3. Jy voltooi die vraelyste om ons meer van jou projek te vertel.
    4. Ons bespreek en e-pos vir jou 2 moontlike oplossings vir jou dekor dilemma.

Share This Items :

Additional information

Description