Dis Gemaklik
Dis Bekostigbaar
Dis Stylvol

Basiese Ruimtelike Ontwerp

R1800,00

‘n Ontwerpkonsep met 2 verskillende inspirasieborde vir ‘n volledige leefruimte met ‘n praktiese vloerplan, kleurvoorstelle asook voorgestelde dekor elemente.

Die tydlyn vir terugvoer rakende die ontwerp is ongeveer 2 weke.

Secure checkout with:

Funksies ingesluit

  • ‘n Ontwerpkonsep met 2 verskillende inspirasieborde waarvan jy een kies.
  • Vloerplan met ruimtelike uitleg.
  • Verf- en aksentkleure.
  • Stoffeermateriaal voorstelle vir meubels, by uitgesoekte verskaffers.
  • Voorgestelde dekor elemente vir spesifieke ruimtes.
  • ‘n Opstelgids om jou deur die prosesse te lei sodat jou projek seepglad verloop.
  • ‘n Een-tot-een Zoom of WhatsApp video sessie om die eindproduk te verduidelik.

Geen produkte ingesluit by die ontwerpprys.

Stappe om te volg

    1. Kies die vertrek waar jy ons hulp benodig, voeg by jou boks en voltooi die aankoop.
    2. Jy ontvang die skakel na ons hulpgids om die mates van jou ruimte/s te neem en jy stuur vir ons:
      – jou vertrekmates;
      – foto’s van jou ruimte;
      – inligting rondom die items wat jy wil behou.
    3. Jy voltooi die vraelyste om ons meer van jou projek te vertel.
    4. Na volledige ontleding kontak ons jou om ‘n oplossing vir jou ruimte te bespreek.

SKU N/A Category
Share This Items :

Additional information

Description